Hierdie werkboek sluit in: Heelgetalle, saamgestelde getalle, priemgetalle, getalwaarde, plekwaarde, uitgebreide notasie, halvering, verdubbeling, afronding en skatting, basiese bewerkings, volgorde van bewerkings, probleemoplossing, faktore, GGF en veelvoude, KGV.
(12 bladsye met somme, 8 bladsye memo)