Werkboek 1: Heelgetalle, saamgestelde getalle, priemgetalle, getalwaarde, plekwaarde, uitgebreide notasie, halvering, verdubbeling, afronding en skatting, basiese bewerkings, volgorde van bewerkings, probleemoplossing, faktore, GGF en veelvoude, KGV.
(12 bladsye met somme, 8 bladsye memo)
Werkboek 2: Gewone breuke, sortering van breuke, onegte breuke, gemengde getalle, desimale breuke, omskakeling tussen desimale- en gewone breuke, breuke op 'n getallyn, dinksomme met gewone- en desimale breuke, patrone en funksies, tyd, tydsones, kapasiteit en volume en data hantering (modus, mediaan, gemiddelde)
(10 bladsye met somme, 9 bladsye memo)