Hierdie werkboek sluit in: Gewone breuke, herkenning van breuke, egte- en onegte breuke, gemengde getalle, rangskik van breuke, bewerkings met breuke, desimale breuke, afronding, rangskik en bewerkings, persentasies en probleemoplossing.
(10 bladsye met somme, 8 bladsye memo)