Werkboek 1: Hierdie werkboek sluit in: Heelgetalle, faktore, Grootste Gemene Faktor (GGF), Kleinste Gemene Veelvoud (KGV), priemgetalle, priemfaktore, bewerkings, gewone breuke, desimale breuke, persentasies en probleemoplossing.
Werkboek 2: Hierdie werkboek sluit in: Getalpatrone, getalrye, vloeidiagramme, funksies in tabelle, geometriese patrone, vergelykings om patrone uit te werk, getalpatrone op 'n 100-kaart.
Werkboek 3: Hierdie werkboek sluit in: Getalpatrone, getalrye, vloeidiagramme, funksies in tabelle, geometriese patrone, vergelykings om patrone uit te werk, getalpatrone op 'n 100-kaart.
Werkboek 4: Hierdie werkboek sluit in: Meting, omskakeling na ander eenhede, omtrek, oppervlakte, volume en buite-oppervlakte met probleemoplossing.
Werkboek 5:
Lyne, hoeke, veelhoeke, konstruksie, simmetrie, hoeklyne, sirkels, vaste liggame, tessellasies, transformasies, koördinate, vergroting en verkleining.